Sproetjies
Artiest: Dana Winner
Album: My hart is in Afrika
Capo:
Tuning: E-A-D-G-B-E
uitgezocht door: kjk
-------------------------------------------------------------------------
D = X-X-0-2-3-2 E = 0-2-2-1-0-0
G = 3-2-0-0-0-3 A = X-0-2-2-2-0
A = X-0-2-2-2-0 B = X-2-4-4-4-2
Em = 0-2-2-0-0-0 F#m = 2-4-4-2-2-2
F#m = 2-4-4-2-2-2 G#m = 4-6-6-4-4-4
Bm = X-2-4-4-3-2 C#m = X-4-6-6-5-4
Intro: D | Bm | D | Bm
Verse:
DG
Daar's n park in my tuisdorp ver weg van die stad se lawaai
AD
Waar die kinders na skool in die middae kom speel en baljaar
G
En eandag sien ek n klein dogtertjie eenkant alleen
AD
Met traantjies wat rol oor haar sproet gesiggie heen
Refrein:
DGAD
En ek sy : 'sproetjies, liefling, daar 's n reenboog in jou or
GDEmA
Wil jy graag 'n groot geheim hoor? Almal wil graag soos jy waes
DGF#mBm
Want jy's pragtig, liefling', en sy druk saggies my hand
GADBm
En sy 'ek wens ek kon my deur jou or sien'.
Verse:
Al die somers en winters is nou reeds so lank al verby
En die glimlag van jonkwees verberg soms n ou hartseer pyn
En eendag sien ek sproetjies weer, en my or staar verdwaas
Want die lelike eendjie verander in die mooiste swaan
Bridge
Ken je een betere of completere versie? Stuur 'm in